Heel & Gebroke…Kwarantyn | Pieter Roeloffse
Verskeie plekke waar jy kan inskakel, soms werk een vir jou beter as die ander:
Wanneer die lewe ons op verskillende maniere in kwarantyn dwing, reageer ons nog altyd op verskillende maniere. Ons sien die laaste paar weke ons diverse reaksies. In hierdie tye van kwarantyn reageer God ook op ‘n verskillende maniere:
1. Hy verseker ons van Sy teenwoordigheid;
2. Hy verseker ons dat Hy ook uit hierdie chaos iets nuut wil skep;
3. Hy roep ons op om verby die oppervlak van ons lewens te kyk en te luister en ons lewens in lyn met Sy beweging te verander.
Hoe kan jy kyk of luister?
- Kyk hier onder op Youtube
- Kyk op Livestream, wat ook ‘n biblioteek/argief van preke is: Livestream hier
- Laai die klankbaan af of luister na die potgooi