Vandag se tema: Waar begin mens…hier
André Serfontein
.
Pieter het verlede week die vraag gevra: Waar begin ‘n mens. André waag dié week ‘n antwoord op hierdie vraag, ‘n vraag wat waarskynlik ook joune is aan die begin van hierdie jaar…
.
Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste.
.
Ontvang jy ons weeklikse epos met handige inligting, ‘n storie of twee en nuutste verwikkelinge in die gemeente? Stuur ‘n epos na info@sg.org.za as jy die epos wil kry.
.
Kyk vandag se preek hier:
.