Vandag saam met SG

  • 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
  • 18:00 Inspirare Werkswinkels, kontak Marissa om te RSVP lees hier vir meer info:
  • 18:00 Tienerkerk (Alpha-kursus) by die skool se Klubhuis

Grond…roeping – André Serfontein

Soms sê Jesus vir sy volgelinge: “Volg My.” Op ’n ander keer is die opdrag” “Bly in My.” En dan hoor ons Hom ook sê: “Gaan.”

Wat gebeur wanneer ons *nie* gaan nie? *Waarheen* moet ons gaan, en *hoe* behoort ons te gaan? Ons wil Sondag – vanuit die storie van God se opdrag aan Moses om te gaan – ’n nuwe perspektief kry op roeping. Ons denke hieroor het ’n dringende omkeer nodig, sodat ons kom en gaan nooit weer dieselfde sal wees nie!

Kyk hier saam of luister na die potgooi op Apple Music en Spotify. Die lewendige diens se skakel word net voor die diens gestuur. As jy hierdie boodskap ook per WhatsApp wil ontvang stuur asb jou naam en nommer na 076 400 9995