Ons is besig met die reeks Terloops wat fokus op lewe in die alledaagse – want ons is in die kerkseisoen wat ons ordinary time noem. Ons is opsoek na God se beweging in ons alledaagse want ons glo dat Sy beweging nog altyd heelheid wil bring. Die lens waardeur ons na die alledaagse in hierdie reeks kyk, is Jesus se gelykenisse.

Verlede week het Jesus se gelykenisse oor die skat en oor die pêrel ons gedwing om die vraag te antwoord “Wat beskou jy as waardevol?”

Ons volgende tree op hierdie landskap van ons alledaagse, fokus vandag op die gepolariseerde wêreld waarin ons leef.

Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die werklike diens om 10:00 deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.

Word deel van die WhatsApp-groep ]

Navrae: info@sg.org.za