Dit is tyd om te begin beplan, organiseer en bymekaar maak vir ons lekkerste kuier en fondsinsameling van die jaar op 18 November by Laerskool Stellenbosch!
- Koop ‘n kaartjie vir Nataniël se gesels-konsert [ koop hier ]
Maak kontak: basaar@sg.org.za of 082 411 7518
Wat kan jy bydra?
- Boeke
- Klere met herverkoopwaarde
- Wit Olifante
- Bestanddele vir pannekoek en gebak
- Jou kreatiwiteit
Wat kan jy doen?
- Word deel van die dekorspan wat voor die tyd iets maak en alles mooi maak die dag voor die Basaar!
- Word deel van ‘n span op die dag, waar jy twee ure by ‘n stalletjie werk
- Bak of maak iets: beskuit, koeke, poeding, cupcakes, lekkergoed
- Verkope op die dag