8 – 10 Maart
Welgegun kampterrein naby Rawsonville
Koste: R150 per persoon per nag & R90 pppn (kids 0/12)
- Honde is welkom mits hulle nie gate grou nie.
- Daar is warm water storte en opwasgeriewe.
- Visvang in die rivier is ‘n treffer.
- Swem, MTB trails
Lees hier meer, maar BESPREEK ASB DIREK BY ONS aangesien dit ‘n blokbespreking is!
Registrasie en Navrae: deon@sg.org.za of 082 411 7518