NB! Daar is vandag geen fisiese erediens as gevolg van die ernstige weerwaarskuwings!

 

Winter |  NA BINNE

Winter na binne, is ’n moeilike beginsel.

Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat jy gestroop is? Is ek regtig bereid om ALLES prys te gee? Wie is ek na hierdie proses? Wat is dit wat vir my lewegewend is wat ek te lank afgeskeep het? Wat voel ek, waarna smag my siel?

 

Play

 

Kyk hier na die preekopname: