Play

.

Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus is nie, en waaroor ons nie altyd heeltemal eerlik is nie. Ons sou kon sê daar is iets soos die waarheid oor ons lewens – om ’n akkurate assessment te maak van wat ons lewens aangaan. En terwyl ons probeer ontwaak vir die waarheid oor ons lewens, speel dit af teen die agtergrond van die Waarheid – met ’n hoofletter – die teenwoordigheid van God. Ons is van hierdie Waarheid ook nie altyd bewus nie. Maar hierdie Waarheid is objektief – dit hang nie af van ons bewustheid nie, en ook nie van ons omstandighede nie.  – André

 

Wees hier deel van vandag se diens: