Aswoensdag is die begin van Lydenstyd, die 40 weeksdae en sewe Sondae voor Paassondag. Tradisioneel word hierdie 40 dae gesien as ‘n tyd van opoffering en hertoewyding sodat jy hierdeur iets van Christus se lyding aan jou eie liggaam kan ervaar.
Pieter neem vandag, op Aswoensdag, saam met jou ‘n eerste tree op Jesus se kruisweg…laai die dokument hier in Engels of Afrikaans af:
Aswoensdag – ’n Eerste tree op die kruisweg
Ash wednesday way of the cross