Vir wie? Graad 7 – 12 welkom!

Die tieners gaan die eerste naweek na die vakansie kamp 🏕️ op Wortelgat (naby Stanford).

5 – 7 April 2024
Wortelgat | Stanford
R900 per kind
Etes, verblyf & vervoer ingesluit
Kontak Deon by 083 9595 880 of deon@sg.org.za

 

[ Skryf hier in ]