DIGITALE KLANKWERKSWINKEL |
Vir wie is dit bedoel?
Enigiemand wat inhoud skep vir digitale media waar klank ‘n belangrike rol speel, soos bv. Opleidingsmateriaal, Podcasts of Musiek. Wat sal die uitkoms wees? Leer om sagteware soos Garageband, Reaper of Resolve te gebruik om jou digitale media se klankbaan professioneel op te neem en te versorg. Die fokus is op klankopname en -versorging, maar sal ook raak aan basiese musiekproduksievaardighede.
|