Aan al my mede-bosslapers, vuurstokers, kampkokers en kinders:
⁠Daar’s ‘n kabaal in die kampkas,
⁠Is dit iets wat ek moet vrees?
⁠Pale kap
⁠tentflappe klap
⁠die gasbottel los ‘n onderduimse fluit
⁠dis tyd, die kampgoed moet uit!!!

‘n Lekker kuiernaweek in die Witzenberg-vallei by die Panoramadam-kampterrein naby Prince Alfred’s Hamlet.

Kostes is per staanplek en sal bevestig word.

Navrae: deon@sg.org.za of 082 411 7518