8 – 10 Maart
Welgegun kampterrein naby Rawsonville
Koste: R150 per persoon per nag & R90 pppn (kids 0/12)

  • Honde is welkom mits hulle nie gate grou nie.
  • Daar is warm water storte en opwasgeriewe.
  • Visvang in die rivier is ‘n treffer.
  • Swem, MTB trails

Lees hier meer, maar BESPREEK ASB DIREK BY ONS aangesien dit ‘n blokbespreking is!

 

Registrasie en Navrae: deon@sg.org.za of 082 411 7518