GELOOFSGEWOONTES VIR GESINNE deur Deon Botha

 Jesus told this simple story, but they had no idea what he was talking about. So he tried again. Ill be explicit, then. I am the Gate for the sheep. All those others are up to no good—sheep stealers, every one of them. But the sheep didnt listen to them. I am the Gate. Anyone who goes through me will be cared for—will freely go in and out, and find pasture. A thief is only there to steal and kill and destroy. I came so they can have real and eternal life, more and better life than they ever dreamed of.”   John 10:6 –10

Wie wil nie so n lewe hê nie? Watter ouer wens dit nie vir sy/haar kinders toe nie? n Lewe van oorvloed, die ware en ewige lewe, meer en beter as wat hulle ooit kon droom. Dit is juis vanuit hierdie woorde dat SG se visie ontstaan het. Dit laat my dink aan Jeremia 29:11 se woorde: “‘Ek weet wat ek vir julle beplan het,sê die Here. Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.’” 

Volgens studies isdaar n paar gesinsgewoontes watkan lei tot die versterking van gesinsbande, asook die integrasie van geloof in die alledaagse ervaring van die lewe. Hierdie vermoë tot integrasie is juis die herkenbare vaardigheid wat sny deur  al die gewoontes wat werklik daarin slaag om gesinne te transformeer. Diana Garland stel dit mooi: The daily activities of family life are the canvas for experiencing and sharing their faith life with one another. 

Ons gaan ’n oorsig gee oor 5 gesonde gesinsgewoontes:

Gesinsgewoonte 1: Gesels

Ouers trap so maklik in die strik van alles wat daagliks moet gebeur dat hulle nie hierdie eenvoudige gewoonte aanleer nie.Die meeste van ons ‘gesprekke’ is dikwels eensydige insette: Staan nou op, eet jou pap, trek aan, ons is laat vir skool gaan klim in die kar, doen jou huiswerk, ruim op jou kamer, moenie jou boetie slaan nie, speel buite met die bal, gaan bad nou, eet jou boontjies, klim in die bed, slaap jy nog nie?”Wanneer laas het jy met jou kind soos jou beste vriend gesels?

Die mees basiese manier om waardes en geloof aan ’n volgende geslag oor te dra is deur gesprek te voer. Wanneer ons na mekaar luister en gesels oor alledaagse kwessies – net soos vriende sou – raak dit makliker om ook ‘geestelike’ gesprekke te voer, oor etiese kwessies te gesels en selfs om saam te aanbid. Om tyd te spandeer met iemand en werklik na hulle te luister is ’n tasbare vorm van liefde. Nog ’n betekenisvolle manier om geloof oor te dra is vir ’n ouer om sy/haar eie geloofstories aan kinders oor te vertel. Dan word Jesus se storie en ons stories met mekaarverweef, wat eindelose moontlikhede virgroei moontlik maak. Ouers se vermoë om alledaagse geestelikheid te beliggaam is ’n waardevolle voorbeeld vir hul kinders. Deuternomium 6in die Message-vertaling beskryf hierdie uitdaging mooi:

Write these commandments that Ive given you today on your hearts. Get them inside of you and then get them inside your children. Talk about them wherever you are, sitting at home or walking in the street; talk about them from the time you get up in the morning to when you fall into bed at night. Tie them on your hands and foreheads as a reminder; inscribe them on the doorposts of your homes and on your city gates. When God, your God, ushers you into the land he promised through your ancestors Abraham, Isaac, and Jacob to give you, youre going to walk into large, bustling cities you didnt build, well-furnished houses you didnt buy, come upon wells you didnt dig, vineyards and olive orchards you didnt plant. When you take it all in and settle down, pleased and content, make sure you dont forget how you got there…”

Source: http://www.faithformationlearningexchange.net/best_practices_in_family_faith_formation.pdf