‘n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar.

“Reflekteer op dit wat wás en wat ís kom nie vir ons so maklik nie, ons is meer geneig tot ‘n vorentoe beur as reflekteer. Waag dit om vir ‘n oomblik saam met my terug te kyk na die afgelope jaar.” – Pieter

 

Play