LIDMAATSKAP

Vorm

Indien jy meer wil weet van Stellenbosch Gemeente of ‘n lidmaat wil word, vul hierdie vorm in sodat ons met mekaar kan kommunikeer. Die skakel hier onder neem jou na ‘n vraelys met die basiese inligting wat ons nodig het om op ‘n relevante manier met jou kontak te maak (voel vry om die inligting te deel waarmee jy gemaklik is). Na afloop van die invul van hierdie vorm sal jy ‘n e-pos ontvang met ons kontakbesonderhede, dienstye ens.

Mag ons betekenisvolle reisgenote vir mekaar wees op God se reis met ons.