[vc_row el_position=”first”] [vc_column] [vc_column_text el_position=”first last”]

Jy kan nou op iTunes na die nuutste SG preke luister en ook ‘subscribe’ tot die Stellenbosch Gemeente podcast kanaal.

Gaan na SG op iTunes

 

[/vc_column_text] [/vc_column] [/vc_row] [vc_row] [vc_column] [vc_column_text el_position=”first last”]

Podcast FAQ

[/vc_column_text] [/vc_column] [/vc_row] [vc_row el_position=”last”] [vc_column] [vc_accordion el_position=”first last”] [vc_accordion_tab title=”Ek kliek op ‘iTunes Subscribe’ maar niks gebeur nie”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Om in te teken op iTunes, het jy het weergawe 4.9 van iTunes nodig. Laai dit af – dis gratis!

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”Behalwe vir iTunes, kan ek ‘n ander Podcast reader gebruik?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Ja. Jy kan enige ander Podcast gebruik wat RSS kan lees. Die Audio Podcast RSS feed is: http://www.sg.org.za/feed/podcast/

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”Het ek ‘n iPod nodig om iTunes te gebruik?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Nee. iTunes werk op enige rekenaar of speler wat mp3-formaat kan lees. iPod en iTunes praat wel die beste met mekaar.

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”Kan ek ‘n Podcast op ‘n CD skryf?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Solank jy dit nie verkoop of wins daaruit maak nie, kan jy ‘n Podcast op ‘n CD skryf.

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”Hoe gereeld gaan julle nuwe Podcasts bywerk?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Weekliks!

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”In watter formaat is die Podcasts beskikbaar?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Die audio Podcast word in mp3-formaat gekodeer. Nuuskierig oor die settings? Ons gebruik iTunes-Lame, wat ‘n Mac application is. Ons kodeer teen ongeveer 50kbps deur LAME settings ‘-v -V 6 -m m -h’ te gebruik. Dit vertaal tot Variable Bit Rate Low, Mono, High.

Die video Podcast word in iPod compatible H.264-formaat gekodeer. Vir die wat wil weet hoe ons so ‘n klein dokument in hoë kwaliteit kan speel: ons gebruik Viddy-Up! wat ‘n Mac application is. Ons kodeer deur die volgende te gebruik: 320×240, H.264, MultiPass teen goeie kwaliteit.

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [vc_accordion_tab title=”Kan ek hierdie materiaal vir my eie bediening gebruik?”] [vc_column_text el_position=”first last”]

Ja!

[/vc_column_text] [/vc_accordion_tab] [/vc_accordion] [/vc_column] [/vc_row]