Manne-groep // ’n Groep mans kuier maandeliks saam, met ’n glas wyn in die hand ,en gesels oor die kwessies wat mans inspireer en uitdaag, beskou deur die lens van holistiese spiritualiteit.

[ Kliek hier: Word deel van die WhatsApp-groep om op hoogte te bly

Datums vir die 1ste Semester

  • Sondag 25 Februarie

Dit gaan ‘n oop gesprek wees rondom die vraag:
“Wat is jou waarneming van d landskap jou lewe op die oomblik? Wat maak sin, wat daag jou uit? Wat gee jou vreugde, wat steel jou mojo? Met watter vrae leef jy saam?

  • Sondag 7 APRIL
  • Sondag 5 Mei
  • Sondag 2 Junie