Oeuvre is n bediening in Swat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het. 

.
Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #3 Ekonomie & Deuteronomium
Pieter gesels met Nina Louw en bring Deuteronomium 22 se riglyne vir mense met ’n skaarste-koors in gesprek met ons hedendaagse leef binne ’n ekonomiese sisteem.
.
Luister hier bo na die derde episode, laai af of luister op jou podcast-platform.
.
Vorige Episodes