Dit is tyd om te begin beplan, organiseer en bymekaar maak vir ons lekkerste kuier en fondsinsameling van die jaar op 18 November by Laerskool Stellenbosch!

  • Koop ‘n kaartjie vir Nataniël se gesels-konsert [ koop hier ]

Maak kontak: basaar@sg.org.za of 082 411 7518

 

 

Wat kan jy bydra?

  • Boeke
  • Klere met herverkoopwaarde
  • Wit Olifante
  • Bestanddele vir pannekoek en gebak
  • Jou kreatiwiteit

Wat kan jy doen?

  • Word deel van die dekorspan wat voor die tyd iets maak en alles mooi maak die dag voor die Basaar!
  • Word deel van ‘n span op die dag, waar jy twee ure by ‘n stalletjie werk
  • Bak of maak iets: beskuit, koeke, poeding, cupcakes, lekkergoed
  • Verkope op die dag