[ Pinkster: Geesgesprekke ]
.
DEEL 4 |  … Die Gees van Christus – Pieter Roeloffse 

Buiten die gedagte dat die Geeswind die dinamiese beweging in ons lewens is wat ons in beweging bring;  en dat die Geesasem in ons die nuwe natuur, die nuwe lewe kom moontlik maak; is daar ook deurlopend die gedagte in die Bybel dat die Gees soos vuur, transformasie of verandering wil bring.

So ons moet onsself afvra: “Waartoe wil die Gees ons beweeg, laat groei, verander?”

As jy die eerste drie Pinkstergesprekke gemis het, kan jy hier inhaal:
Pinkster 2021 | Deel 1

Pinkster 2021 | Deel 2
Pinkster 2021 | Deel 
3