Vanuit die kern… Aardse

Alle aardse dinge – werk, besittings, rykdom, sisteme – staan in diens van die lewe. Gee dit lewe…
Die aardse ís belangrik, matter matters, veral hoe ons met die matter leef.

Kyk of luister hier saam.

Play

 

Kyk of luister hier saam na die preek.

 

Kyk hier na die preekopname: