Gewone Liefde…Vergewe | Deon Botha
- 10 Julie – Geen fisiese diens, wel aanlyn op ons YouTube-kanaal
- 17 Julie – Dienste begin! 10:00 by Laerskool Stellenbosch – aanlyndiens soos elke Sondag
Vir Jesus is hoe ons met mekaar in verhouding is, in die kern van wat dit beteken om Hom te volg.
So forgiveness is not forgetting or walking away from accountability or condoning a hurtful act; it’s a process of taking back and healing our lives so we can truly live – Brené Brown
Kyk of luister hier saam na vandag se preek. Die klankbaan kan afgelaai word of jy kan dit as potgooi luister op Apple Podcasts of Spotify.