God is…Een
“Een van die mees verrassende ontwakings – dink ek – vir die volgelinge van Jesus, was die besef dat die prentjies wat Jesus skets van God se ideale wêreld – sy koninkryk – nie net ‘n toekomstige realiteit is nie, maar een is wat nou reeds kan ervaar. Pieter het daarop uitgebrei verlede week toe Hy Jesus se stelling – Ek is die opstanding en die lewe – vir ons uitgelê het. Dis nie ‘n lewe hierna nie; dis ‘n soort lewe hier en nou. God se koninkryk is nie net op pad nie; dit het ook gerealiseer.” – André Serfontein
Podcast: Download (25.5MB)
Kyk saam live:
Of kyk hier na die preekopname: