• 10:00 Oggenddiens saam met Pieter Roeloffse [ Kyk hier na die aanlynpreek ]
  • 10:00 Kinderkerk sluit vandag!
  • 17:00-18:30 Tienerkerk by die Laerskool se klubhuis

 

Volgende Sondag:

10:00 Oggenddiens, geen Kinder- of Tienerkerk (Langnaweek)

 

Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die werklike diens om 10:00 deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.

[ Word deel van die WhatsApp-groep ]

Navrae: info@sg.org.za