‘n Nuwe reeks | AMEN 

Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos ‘n plig – iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie.

Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie?

Kyk of luister hier saam.

 

Play

 

Kyk hier na die preekopname: 

 

Of kyk saam live: