Vandag saam met SG
’n Nuwe Preekreeks: Die aard van…Verlies
Loss seems to be the price of abundance, the counterpoise to the richness of life, and remains always, even in moments of attainment, its silent necessary companion.
– James Hollis
10:00 Erediens – GEEN Kinderkerk agv die langnaweek
18:00 Stildiens by Middelvlei Wynplaas om 18:00-19:00
Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die diens deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.
[ Word deel van die WhatsApp-groep ]