[three_fourth][/three_fourth]
Twee Wêrelde | Rus in die reis saam met André Serfontein
Vandag saam met SG:
- Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
- Tienerkerk 17:00 in die skool se klubhuis
- Inspirare werkswinkels vanaand om 18:00 by die Laerskool
Kyk of luister hier saam na vandag se preek. Die klankbaan kan afgelaai word of jy kan dit as potgooi luister op Apple Podcasts of Spotify.