Wat kerkseisoene betref, is ons op die oomblik in “Ordinary time” – daardie grys gewoon alledaagse tyd. Die plek waar ons die grootste deel van ons lewe spandeer. In ons nuwe reeks “Terloops” word ons môre opgeroep om ons idee oor wat waardevol is raak te sien en ons oë te oefen om die wonder in die alledaagse soos ‘n versteekte skat te ontdek.
Kinder- en tienerkerk is môre ook weer volstoom aan die gang.

Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die werklike diens om 10:00 deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.

Word deel van die WhatsApp-groep ]

Navrae: info@sg.org.za