Hoe leer ‘n mens om te dans of om te skilder? Hoe leer ‘n wurm om ‘n skoenlapper te word? Wanneer Jesus sê “die Gees sal julle alles leer” — wat en hoe leer die Gees ons en wat is ons rol in hierdie leerproses?

Kom soek Sondag saam met ons deur hierdie vrae, metafore en tekste na die beweging van die Gees in jou lewe.

  • 10:00 Oggenddiens saam met Pieter Roeloffse
  • GEEN Kinderkerk 
  • GEEN Tienerkerk

Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die werklike diens om 10:00 deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.

Word deel van die WhatsApp-groep ]

Navrae: info@sg.org.za