Sondag, 25 Oktober
Die WESE van Ontmasker – Pieter Roeloffse 
.

Ons het die laaste paar maande die Gemaskerdes geword. In hierdie masker-tyd is daar ook ‘n klomp gebrokenheid in ons en rondom ons ontmasker. Ons is dus redelik masker-bewus.
Ons leer Jesus en die Gees ken as die groot bekendmakers/revealers.
…Wat is die maskers wat jy dra?
…Wat is die smorende effek daarvan?
…Hoe help die Jesus-lewe jou en die wêreld om al meer ontmasker te word?

Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder).
.
Hoe werk die Livestream diens?
.
Skakel 10:00 elke Sondag LIVE in op YouTube LIVE om deel te wees van die diens
OF
NB Na afloop van die diens sal die hele diens beskikbaar wees op YouTube
.
.

Kyk hier saam…