God is…sorg
‘Jesus se Ek-is uitsprake is so bietjie soos padtekens wat die rigting wys na God. Mens kry
vir die eerste keer regtig met ‘n verskeidenheid van padtekens te doen wanneer jy leer vir
daai gevreesde eksamen vir jou leerlinglisensie. Dis wanneer jy nuwe padtekens ontdek.
Hul betekenis is nie dubbelsinnig nie, nie oop vir interpretasie of debat nie….hulle maak wel eers sin wanneer jy begin bestuur – wanneer jy hulle teekom in die verkeer en dan die betekenis van die padteken moet toepas.’
– André
Kyk of luister hier saam.
Podcast: Download (42.0MB)
Kyk saam live:
Of kyk hier na die preekopname: