Leef beGEESterd – André Serfontein
2 Korintiërs 3
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.
- Fisiese erediens om 10:00
- Geen aanddiens hierdie week, Inspirare begin 5 Junie om 18:00 tot 19:30
Kyk of luister hier saam na vandag se preek. Die klankbaan kan afgelaai word of jy kan dit as potgooi luister op Apple Podcasts of Spotify.
…