Vandag se langnaweek-dienste by SG

Twee Wêrelde – Bevestiging in angs | André Serfontein

Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een ‘n lewe van stagnasies en besoedeling wat nodig het dat lewegewende water deurbreek!

Die Psalms is een van ons geskenke in ons geloofstradisie wat ons help om die brug te bou tussen hierdie twee wêrelde.

[divider] [/divider]
  • 7 Augustus | Fisiese en aanlyndiens om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
  • Geen Kinderkerk
  • Geen aanddiens
  • Geen Tienerkerk

Vanoggend se diens, saam met André, is nie vooraf opgeneem nie, maar ‘n regstreekse (Livestream) diens. Jy kan die diens 10:00 saam kyk, of enige tyd daarna. Die klankbaan sal eers later in die week beskikbaar wees.

Kyk of luister hier saam na vandag se preek. 

[divider] [/divider]