Saamreis met Stilte // Word deel van hierdie community wat saam kreatiewe, STIL ruimtes verken om God saam beter te leer ken. Die ruimte word gefasiliteer deur medewerkers, met die gebruik van onderskeidelik musiek, kuns, gedigte, skrifgedeeltes en die natuur.
Volgende Stildiens
Sondag, 24 Maart by die Kerkkantoor, Heroldstraat 15
[ Ontvang die Stildiens-info via WhatsApp – sluit hier aan ]
of
DATUMS vir 2024
Sondagaande 18:00 – 19:00 by ons Kerkkantoor, Heroldstraat 15.
- 24 Maart
- April – geen (28 April?)
- 26 Mei
- Junie – Geen (Skoolvakansie)
- 28 Julie
- 25 Augustus
- 29 September
- 27 Oktober
- 24 November